Thursday, March 12, 2009

Voeding
Het jy geweet?
Kos met baie vitamien C soos sitrusvrugte,
aarbeie en broccoli laat jou liggaam meer yster opneem.
Dit is goed vir jou immunstelsel en jou brein
Oorsake van voedingsiektes
  • ondervoeding - kwashiorkor; marasnus; anorexia; bulimie
  • oorvoeding - vetsug
  • ander - maagsere; gal stene; voedselallergie

Voedingstowwe:

  • Koolhidrate
  • proteine
  • vette
  • vesel
  • minerale
  • vitamiene a,b,c,d,e

Voeding

Doen die volgende aktiwiteit:

1. By elke voedingstof wat vir jou gegee is, noem vir my in watter voedselsoorte dit voorkom.
2. Gee ook vir elke voedingstof die werking wat dit vir jou liggaam doen