Het jy geweet?
Kos met baie vitamien C soos sitrusvrugte,
aarbeie en broccoli laat jou liggaam meer yster opneem.
Dit is goed vir jou immunstelsel en jou brein
Oorsake van voedingsiektes
- ondervoeding - kwashiorkor; marasnus; anorexia; bulimie
- oorvoeding - vetsug
- ander - maagsere; gal stene; voedselallergie
Voedingstowwe:
- Koolhidrate
- proteine
- vette
- vesel
- minerale
- vitamiene a,b,c,d,e